AFRI-DUETFEES

2025

Afri-Duetfees vier vanjaar sy 12de bestaansjaar.

 Die FAK gee elke jaar ’n prestige-toekenning vir ’n lewensbydrae tot ons musiekskat aan ’n kunstenaar wat oor dekades heen ’n onuitwisbare spoor op ons musieklandskap gelaat het. Vorige vereerders is Annelie van Rooyen, Carike Keuzenkamp, Manuel Escórcio, Lance James en Min Shaw, Johan Stemmet, Koos du Plessis (postuum), Rouel Beukes, Alabama-studentegeselskap en Pro Patria Museum. Vanjaar se tema is Paul Kruger 200.

Kom geniet saam met ons ’n asemrowende aand van duetmusiek.

Ons duetpare vir 2025 is Jannie Moolman, Natasha Joubert, Nadia Beukes, Hendri Myburgh, Louis Loock, Loriska Smidt, Wynand en Chereé Strydom.

Kry nou jou kaartjies vir die volgende datums:

Datum

Plek

Vrydag 24 Oktober 19:00
Saterdag 25 Oktober 14:00

NG Kerk Elarduspark

Kostes

R280/R230/R200

Deure open

24 Oktober 18:00 en vertoning begin 19:00
25 Oktober 13:00 en vertoning begin 14:00