KENNISGEWING: Weens COVID-19 het ons besluit om die datums van die vertoning te skuif soos aangedui hieronder.

Ondersteuners wat reeds kaartjies gekoop het vir Afri-Duetfees 2020 sal individueel gekontak word teen 11 Mei 2020.

Die volgende vertonings is beskikbaar vir besprekings:

Vrydag 4 Desember 2020 om 19:00

en

Saterdag 5 Desember 2020 om 14:00

 

Gebruik asseblief die sleutel om die prys van 'n sitplek in die onderstaande vloerplan te bepaal 

 
Kleurkode Koste
  R250.00
  R200.00
  R170.00 
   

Om jou plek te verseker bespreek deur die:

Stuur van 'n e-pos na Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees. OF

Skakel, SMS of WhatsApp Cassie Aucamp by +27 82 377 1112

Choose Life Sentrum Sitplekke
2020 Afri-Duetfees