As deel van die Suid-Afrikaanse Regering se regulasies deel ons graag die amptelike inligtingswebblad oor COVID-19
Kennisgewing: Ons moes op kort kennisgewing ons lokaal vir Afri-Duetfees 2020 verander na kerksondermure se gebou in Centurion.
Bestaande besprekings is reeds toegeken sodat dit nogsteeds ooreenstem met die oorspronklike posisie.
![]() |
Afri-Duetfees 2020
word op
Vrydag 4 Desember 2020 om 19:00
en
Saterdag 5 Desember 2020 om 10:00 en 15:00
in die
kerksondermure gebou in Centurion aangebied.
Meer inligting is beskikbaar onder Aanwysings.
Indien u die Afri-Duetfees voorheen misgeloop het,
gaan kyk gerus na die Afsluitingslied 2018.
Met trots aangebied deur die
Gerformeerde Kerk Andeon
in samewerking met
![]() |
|
|